Thursday, December 15, 2011

Die Stilte en die Lied

Stand nou still
En se niks
Want daar is geen meer worde nie
En die aand ure is te donker
Hulle kom, hulle kom
Gee nou aan die duisternis
Betaal ons boote aan die skeemer mis
Want die tale tel nou saam
En die musiek is verby
En die lied het verdwyn
En die stilte sal ons smoor
Terwyl ons hier staan
Almal saam ons kringe draai
Maar nooit sal die ossewaa staan
Nooit sal die duwe weer stuig
Die belofte so laank geleede gemaak
Sal ons trug roep van die doode
Sal ons kinders trug roep na die nuewe dag
Maar die wat tussen staan
Nie in die kraal en nie buite nie
Die veloore
Die vervloekde
Die wat vergeet word
Waar sal ons plek wees
Die blou van onse huemel
Sal sak en smeer met onse see
En die sterkte van ons berge
Kan hul ons die antwoord gee?
Maar so lank is die gront rooi bly
So lank is die Karoo goud bly
So lank as die huemel blou bly
So lank sal die lied anhou
So lank sal ons altyd onthou




No comments:

Post a Comment